Alumni & Vriende
GEMEENSKAP
![Lidmaatskapkaarte Lidmaatskapkaarte](https://menlobond.co.za/wp-content/uploads/2022/11/Lidmaatskapkaarte-1024x1024-180x180.jpg)
LIDMAATSKAP
Word ‘n lid van die Menlobond en bly in direkte kontak met die hartklop van die skool.
![Liaseerkabinet Liaseerkabinet](https://menlobond.co.za/wp-content/uploads/2022/11/Liaseerkabinet-180x180.jpg)
DATABASIS
Die Menlobond bestuur die elektroniese databasis van ons alumni en vriende van Menlo. Registreer en dateer asseblief jou kontakbesonderhede op.
![Reunie prentjie Reunie prentjie](https://menlobond.co.za/wp-content/uploads/2022/11/Reunie-prentjie-1024x1024-180x180.jpg)
REÜNIES
Die Menlobond hanteer al die reëlings tussen ons reünie-groepe en die skool. Daar word aan elke 10-jaar groep ‘n datum geallokeer en reeds vroegtydig in die skool se dagboek gereserveer.