Skip to content

Welkom by die

MENLOBOND

MB logo wit teks

OOR ONS

Die een-stop-oplossing vir alle Menlobond-aangeleenthede!

Die Menlobond streef daarna om deur middel van doelgerigte kommunikasie en deelname, die alumni en vriende van Die Hoërskool Menlopark met die skool te verbind, sodat ons die verlede BEWAAR, die hede KOESTER en die toekoms VERSEKER.

Die Menlobond fokus op die volgende vier areas:

  1. OUD-PARKIE DATABASIS. Bestuur die oud-Menloparker-databasis en alle sake van die Menlo-alumni en Vriende van Menlo. 
  2. KOMMUNIKASIE. Die Menlobond behartig kommunikasie tussen die skool, Menlo-alumni en die Vriende van Menlo om sosiale- en netwerkinteraksie te bevorder

Lees meer:

  1. SKOOLGEMEENSKAP. Fasiliteer befondsing van Menloparkers met uitdagende omstandighede
  2. SKOOL: Fasiliteer donasies vir die skool vir o.a. kapitaalprojekte

Projekte

Die Menlobond is betrokke by ‘n hele paar projekte om in die Menlo-skoolgemeenskap terug te ploeg.

Die Menlo-Storie (1963-2023)

Dit is vir die Menlobondbestuur, `n besondere voorreg om, namens al ons oud-Parkies en Vriende van Menlo, ‘n visuele tydlyn van ons pragtige skool se geskiedenis aan die skoolbestuur ter viering van 60 jaar te kan oorhandig …

Menlo-Argief

In samewerking met ons Pionier-Parkies (1965-69 matrieks) en die Universiteit van Pretoria se argiefdeskundige…

Menlo-Mentors

Vir die meeste matrikulante is die keuse op ‘n beroep een van die grootstes wat hulle ooit sal maak…

ONS PROJEKTE

Hoe doen ons?

Menlobond Lewenslange-erelede 
Menlobondlede
Menloparkers reeds ondersteun 

Ons Vordering

Skenk

maak ‘n donasie

Winkel

besoek nou