Nuus
MENLO NETBALSTER SKITTER
Baie geluk aan Rolene Streutker (2018) met haar uitstekende prestasie as lid van die 2026 […]
BAIE GELUK MENLO!
Vandag, 29 Januarie, vier die skool sy 63ste bestaansjaar. Die skool het op passende wyse […]
GROOT GELUK IN BATH
Ons wens oud-Parkie en professionele rugbyspeler, Bernard van der Linde (2018), baie geluk met sy […]
MENLO-GEES 2026
22 JANUARIE 2026 Vanoggend was oud-Parkie en 2025-hoofdirigente, Josh van der Merwe en Jana Fouché, by […]
ATLETIEK-INTERHUIS 2026
Dankie aan elke oud-Parkie wat die Interhuis en hokkie kom ondersteun het.Hierdie jaar gaan daar […]
2026 SKOP AF!
14 Januarie 2026 – die nuwe skooljaar begin en die Menlobond wens elke Parkie ‘n […]
KLAS VAN 2025
So word die laaste stukkie van hierdie groep oud-Parkies se skoolloopbaanlegkaart geplaas. Die dag waarvoor […]
PARKIE-GENERASIES
Verlede Vrydag was dit ‘n spesiale oomblik toe Elizabeth (Gericke) de Jager (’65) haar drie […]
SPESIALE TOEKENNING AAN OUD-PARKIE
Ons sê baie geluk aan oud-Parkie, NICOLA VAN VUUREN (’20), wat verlede week ‘n uitsonderlike […]
WELKOM PARKIE-PIONIERS VAN 1965
16 Mei 2025. Wat ‘n spesiale dag by Die Hoërskool Menlopark! Vandag het ons […]
OPEDAG 2025
Dit was heerlik om so baie voornemende oud-Parkie ouers by Menlo te kon ontmoet by […]
S.A. ATLETE SKITTER!
Baie van ons oud-Parkie atlete presteer fantasties by die onlangse Senior ASA kampioenskappe wat in […]
UIT DIE PARK!
Oud-Parkie, Dean Foxcroft (’16), se krieketloopbaan het reeds vroeg al hoogtes bereik toe hy in […]
KUNS INNI KAAP
Uitstalling te Blaauklippen Estate van Etienne de Villiers 1973 Matriek! Baie trots!!
AFRIKAANS IS 100!
AFRIKAANS IS 100 JAAR OUD! Op 8 Mei hierdie jaar vier ons die 100ste bestaansjaar […]
