Van gange en pawiljoene tot die wêreld daarbuite — altyd Menlo, altyd ’n Parkie-Boy. Ons is opgewonde om die amptelike nuwe Old Boys-das bekend te stel! Beskikbaar aanlyn op die Menlobond webblad of direk by die Menlobonkantoor