ALTUS EN PARKIES OP DIE VERHOOG
Oud-Parkie, Atterbury Trust-alumnus en meganiese ingenieur Altus Bisschoff (2014) het ’n visie en ’n droom gehad
Oud-Parkie, Atterbury Trust-alumnus en meganiese ingenieur Altus Bisschoff (2014) het ’n visie en ’n droom gehad
Sy is die stigter van die bekende Lucky Bread Co. Van Menlo tot ‘n suksesvolle kulinêre onderneming – baie geluk aan ons oud-Parkie met die welverdiende erkenning in BusinessTech.
Met ‘n beste afstand van 20,31 m het die Afrika-kampioen hom uitstekend van sy taak gekwyt teen ‘n wêreldklas veld.
Ons nooi jou graag uit om by die Menlobond Gemeenskap op WhatsApp aan te sluit!
Baie geluk aan oud-Parkie, Suné Luus (2014) wat die eerste Protea-vrouespeler word om 300 internasionale […]
Ons skoolwapen dra ’n ryk en besondere geskiedenis. Tog ken min van ons die ware verhaal agter die ontstaan van hierdie besonderse simbool van Die Hoërskool Menlopark.