Nuus
OPEDAG 2026
Wat ’n ongelooflike voorreg om soveel oud-Parkies by die skool se Opedag te kon verwelkom
PIERNEEF-WAARDIGE UITSTALLING
Vir die tweede jaar, het die Elite Menlo Kunsuitstalling weer sy plek gevind by die Gallerij te Pierneefskraal
SES FIËSTA’S VIR DANIE
Baie geluk aan Danie Marais vir nie minder as 6 Fiësta-toekennings vir sy bundel “Ek is nie Danie”. Ons is baie trots op jou!
