Die pragtige Menlobond Old School trui is nou beskikbaar! Die trui is vir enige oud-Parkie of Vriend van Menlo en word vanuit die Menlobondkantoor verkoop. Kom pas gerus aan!
Jy dra die trui, belê in die nalatenskap.
Oorweeg asseblief ‘n donasie aan die Menlofonds:



