Die Menlobond nooi ons 5-jaar-reüniegroepe (1971•1981•1991•2001•2011•2021) asook enige nostalgiese oud-Parkies uit na ‘n AMFI-OPENING saam met die skool.
Kom beleef weer die Menlo-gees en geniet ‘n verversing saam met ons ná die tyd.
18 September 2026
07:15 vir 07:30 tot 08:30
Drag: deftig informeel
Koste: R80 per persoon
Klik op die link om jou plek te bespreek!
https://menlobond.co.za/produk/oud-parkie-besoekdag-18-sep/
Sien jou daar!
