Baie geluk aan oud-Parkie, Suné Luus (2014) wat die eerste Protea-vrouespeler word om 300 internasionale wedstryde te speel. Wat ‘n merkwaardige prestasie! Jou deursettingsvermoë, toewyding en passie vir die spel is werklik ‘n inspirasie. Ons is ongelooflik trots op alles wat jy bereik het en wens jou nog vele hoogtepunte op die krieketveld toe. Baie geluk Sune!


