By die Menlobond glo ons in almal se potensiaal om hoë hoogtes te bereik, om die lewe voluit te lewe, om met talente te woeker. Met jou hulp kan ons ‘n groter impak in Suid-Afrika maak deur meer Parkies te ondersteun.
Die gemiddelde jaarlikse skoolfonds per leerder word ongeveer op R55 000 – R60 000 per jaar beraam. Jou donasie sal kwalifiseer vir ‘n Artikel 18A belastingsertifikaat wat aftrekbaar is vir belastingdoeleindes. Vul asseblief die besonderhede aan wie die sertifikaat uitgemaak moet word by Addisionel inligting-blokkie in wanneer u betaal.
Ondersteun ‘n Parkie
R250 – R50,000
Beskrywing

Vir enige verdere navrae kontak gerus Gisela by menlobond@menlopark.co.za.