Menlofonds
Met jou hulp kan ons ‘n groter impak in Suid-Afrika maak deur meer Menloparkers te ondersteun.
Menlo Foundation
Die Menlo Foundation voorsien individue en besighede ook van die geleentheid om spesifiek ons SEB-leerders te ondersteun om gelyke geleenthede en kwaliteit onderrig te ontvang deur met skool- en koshuisfooie te help.