Ondersteun 'n Parkie
Ondersteun 'n Parkie
By die Menlobond glo ons in almal se potensiaal om hoë hoogtes te bereik, om die lewe voluit te lewe, om met talente te woeker. Met jou hulp kan ons ‘n groter impak in Suid-Afrika maak deur meer Parkies te ondersteun.
Menlo Foundation
Die Menlo Foundation voorsien individue en besighede ook van die geleentheid om spesifiek ons SEB-leerders te ondersteun om gelyke geleenthede en kwaliteit onderrig te ontvang.