Verlede Vrydag was dit ‘n spesiale oomblik toe Elizabeth (Gericke) de Jager (’65) haar drie Menlopark-kleinkinders, Christiaan de Jager, Stefan en Nina Jansen van Vuuren by haar en haar man, Lourens, tydens haar klas se sestigjaarreünievieringe, by die skool te kon hê.
Wat ‘n heerlike voorreg!
Die Menlobond wil graag van al ons Parkie-generasies tewete kom. Stuur gerus vir ons ‘n foto en name en laat ons weet!
