So word die laaste stukkie van hierdie groep oud-Parkies se skoolloopbaanlegkaart geplaas. Die dag waarvoor elke Parkie vir twaalf jaar al werk.
Baie geluk met julle matriekuitslae! Die Menlobond wens elkeen van julle sterkte toe met die opwindende nuwe fase wat nou vir julle voorlê.
Excelsa Petamus.






