24 Maart 2026 – Wat ’n voorreg om die matriekgroep van 2006 weer by Menlo te verwelkom! ’n Spesiale dank aan voormalige hoofmeisie Marlie Katzke (Kock), vir haar inspirerende boodskap — julle laat steeds ’n blywende indruk. Wat ‘n besondere groep! Een keer ‘n Parkie, altyd ‘n Parkie.









