Baie geluk aan oud-Parkie, Leon van Zyl (’00) wat onlangs as die bevelvoerder van die S.A. Vloot se SAS King Shaka Zulu aangestel is.Ons waardeer jou diens Leon!