Ons Oud-Parkies is op soveel verskeie velde voorlopers en skrik nie vir uitdagings nie. Een so ‘n oud-Parkie is Alicea Malan (’03).
Sy is die stigter van die bekende Lucky Bread Co. Van Menlo tot ‘n suksesvolle kulinêre onderneming – baie geluk aan ons oud-Parkie met die welverdiende erkenning in BusinessTech.
Ons is ongelooflik trots op jou en Lucky Bread!



