
Projekte



IN DIE PYPLYN – Menlo-Mentors
Vir die meeste matrikulante is die keuse op ‘n beroep een van die grootstes wat hulle ooit sal maak.

IN DIE PYPLYN – Menlo-Museum
Om die geskiedenis van ons skool met ons oud-Parkies en vriende te kan deel is kosbaar.

MENLO-ARGIEF
In samewerking met ons Pionier-Parkies (1965-69 matrieks) en die Universiteit van Pretoria se argiefdeskundige, Leonard Daniels, is die Menlobond tans besig met ‘n enorme taak om die argiewe van ons skool aan te teken.