100 VIR HEINRICH
Dit was ‘n goeie dag op kantoor vir oud-Parkie, HEINRICH KLAASEN (’09), wat ‘n onvergeetlike honderdtal van net 51 balle vir sy span, die Sunrise Hyderebad, in die Indiese-Premiersliga, teen die Royal Challengers Banglore, in Hyderabad, geslaan het!
Menlo-trots!