Aanlyn registrasie vir ons splinternuwe Parkies begin een van die dae. Kyk gerus na die inligting wat die skool beskikbaar gestel het.
Ons sien uit na die volgende generasie Parkies! #2024onlineregistration #menloviraltyd #myplekismenlo #menlo_menlo