12 Mei 2026 – Wat ’n ongelooflike voorreg om soveel oud-Parkies by die skool se Opedag te kon verwelkom — en nóg meer spesiaal om sommiges saam met die volgende generasie Parkies te sien.
Dankie vir elke kuier, lag en oomblik van ondersteuning. Menlo bly altyd tuis.










