Dankie aan elke oud-Parkie wat die Interhuis en hokkie kom ondersteun het.
Hierdie jaar gaan daar ‘n hele paar geleenthede wees om terug te keer na die Wit-en-Blou! Hou die blad dop vir al die nuus.
Maak seker jy is ook op die oud-Parkie databasis. Die skakel is https://menlobond.alumnet.co.za/Home




