Baie geluk aan Rolene Streutker (2018) met haar uitstekende prestasie as lid van die 2026 SPAR Proteas. Die Proteas het die SPAR Challenge International Netball Test Series as wenners afgesluit. Ons is ongelooflik trots op jou, Rolene!