Baie geluk aan Wayne van der Bank (2015) wat gekies is om deel te vorm van die VSA se nasionale rugby span. Wayne is deel van ‘n 35-man-oefengroep wat voorberei vir die World Rugby Nations Cup in Julie 2026.Baie geluk @wayne_vd_bank_