NASIONALE REKORD SPAT!
Dis nie aldag dat ‘n nasionale rekord spat nie. Ons is geweldig trots om te verneem dat een van ons oud-Parkie atlete, MARLIE VIJLOEN (’18) (heel links), deel was van die vroue 4x400m aflosspan wat Woensdagaand die nasionale rekord by die ASA Grand Prix by Pilditch gebreek het! Welgedaan dames!
