Dit was heerlik om so baie voornemende oud-Parkie ouers by Menlo te kon ontmoet by die skool se Opedag vandag.
Talle oud-Parkies het ‘n kort nostalgiese reis deur die Eggo’s geniet en kon vir hulle kinders wys waar ma of pa op die klasfoto staan!
Dis fantasties om die volgende generasie Parkies te verwelkom!





