OUD-PARKIE BLINK UIT
Ons is trots op oud-Parkie, NATALIE HANEKOM (’19) met haar baanbrekerswerk op die gebied van akoestiese klank. Natalie is tans ‘n student by die Universiteit van Pretoria en begin eersdaags met haar meestersgraad in elektroniese ingenieurswese.
Lees gerus die volledige berig in die Beeld.
https://www.netwerk24.com/netwerk24/nuus/onderwys/up-student-ontwikkel-toestel-wat-klank-ervaring-verbeter-20240403
