OUD-PARKIE-SOETE KLANKE Baie dankie aan elke oud-Parkie en Vriend wat gisteraand deel was van die spesiale 60-jaar Prestige Kultuuraand by die Atterbury Teater! Daar was nie minder as 16 oud-Parkie en Vriende van Menlo musikante nie!
Hulle was Jannie du Toit, Chanie Jonker, Annika Janse van Rensburg, Erica Ball, Alicia Ball, Adrian Noome, Johan van Niekerk, Jani Olivier, Klara Eybers, Natalie Hanekom, Lara Steyn, Nadia van Rooyen, Lia van der Walt, Morné van der Westhuizen, Albert Wilsenach, Jana Retief, Madeleen Mahne (VvM), Lizemarie van Dyk (VvM) en Johannes Mahne (VvM).
Dit was wonderlik om te sien hoe julle inskakel en ‘n voorreg gewees om julle weer op die Menlo-verhoog te kon hoor speel. Spesiale dank ook aan Jannie du Toit (’69) en Chanie Jonker (’07) wat saam met die koor opgetree het. Dit was ‘n wonderlike aand vol talent!
#menlo60 #atterburytheatre
- Ons oud-Parkie en Vriende musikante