Pragtige artikel oor oud-Parkie, CHRIS DE BEER (’94) en sy vrou, Annette, se stylvolle en unieke gastehuis en restaurant, Pierneef’s Kraal, in die hartjie van Pretoria.
Pragtige artikel oor oud-Parkie, CHRIS DE BEER (’94) en sy vrou, Annette, se stylvolle en unieke gastehuis en restaurant, Pierneef’s Kraal, in die hartjie van Pretoria.
Hierdie pragtige gastehuis is geleë in die oorspronklike woning en ateljee van die beroemde S.A. landskapskilder, Henk Pierneef.
My lewe in ’n plakboek. Met hul gastehuis en restaurant Pierneef’s Kraal het Annette en Chris de Beer nuwe lewe geblaas in dié befaamde landskapskilder se oorspronklike opstal.
Lees dié artikel in die Herfs-uitgawe van Lééf met hart & siel wat nou te koop is.