Ons is baie trots op oud-Parkie, CATHERINE VAN RENSBURG (’22), wat vroeër die jaar die algehele wenner van Aquelle Midmar Myl was!
Die Midmar myl word as die wêreld se grootste oopwater swemkompetisie bestempel en het meer as 14 000 inskrywing gehad!
Catherine het in haar matriekjaar ook aan die swem Junior Wêreldkampioenskappe in Hongarye deelgeneem.
Welgedaan Catherine!