OUD-PARKIES DANS OORSEE
Baie geluk aan die volgende oud-Parkies wat in Mei in Kroasië aan die DanceStar World Dance Masters 2024 deelgeneem het. Hulle is CORLIA CLOETE (’16), ANJA CLOETE (’20), KARLI BRUWER (‘20), MJ SMIT (’21), ZANI MALAN (’23) en NINA STRYDOM (’23). Hulle het teen 54 lande en 6000 dansers in verskillende dansstyle, van hip-hop en jazz tot kontemporêre en moderne dans, gekompeteer. Ons is baie trots op julle!