Dr. Carel van der Merwe is integraal deel van die Menlo-geskiedenis. Hy was skoolhoof van 1984 tot en met 2012 en het diep spore getrap.
KykNet se program, “Met ‘n huppel in die stap”, het ‘n pragtige insetsel oor die lewe van Dr. Van der Merwe gemaak wat 17 Julie uitgesaai is.
Kyk gerus op DSTV Catch Up!
