Hierdie jaar is daar nie minder as 21 voltydse en 14 deeltydse personeellede betrokke by die skool waarvan 20 onderwysers is. Dis regtig ‘n riem onder die hart om te sien hoe ons oud-Parkies met die volgende generasie Parkies werk en teruggee aan hierdie skool wat vir ons almal so baie beteken. #menloviraltyd
- Oud-Parkie personeel 2024 Voltyds Voor: Kara Crouse 2015, Gerda Richards (Regenass) 2003, Maxie Kriek 2012, Andrea Pretorius (Swanepoel) 2012, Mia-Louise Nel (Botha) 2008. Eerste ry: Simoné Labuschagne (Human) 2012, Marthie van der Merwe 2014, Nico Erasmus 1979, Erika Meyer (Van Wyk) 1987, Gisela van Garderen Rolfes (Vogel) 1991, Nerine Ahlers (Le Roux) 1975. Tweede ry: Lana Coetzee (Van Biljon) 2011, Colleen Maré (Cooks) 1978, Minetta Hofmeyr (Du Preez) 1983, Sonja Punt (Willemse) 1981, Ester Cloete (Kruger) 1983, Jan-Harm van Helsdingen 2017, Suzanne Strydom 2012. Agter: Cara Weyers 2015, Lourens de Jager 2010, Charlene Smit (Naudé) 1980.
- Deeltyds Bo: Lenka Labuschagne 2020, Lisa van Rooyen 2020, Nicola Steidler 2022, Tommie Erasmus 1977, Adriaan Calitz 2018. Middel: Dyan Oosthuizen 2020, Gerald du Plessis 2020, Migual Scholtz 2019, Montaigne Campher 2016, Kevin van Rensburg 2003). Onder: Stephan Kruger 2019, Waldo Botha 2019, Chanel Vrey 2018, Rohan van der Walt 2017.