Atletiek en harde werk het die weg, vir oud-Parkie atleet, RIKUS VAN NIEKERK (’19), gebaan.
Atletiek en harde werk het die weg, vir oud-Parkie atleet, RIKUS VAN NIEKERK (’19), gebaan.
Rikus was op skool in die atletiekspan en was ook op die matriekraad. In 2019 het die SA 5000m op skouspelagtige wyse gewen en nie minder as 7 onderskeidings in sy matriekeksamen behaal nie.
Hy het ‘n volle atletiekbeurs by CBU (California Baptist University) ontvang en siviele ingenieurswese gaan studeer. Hy is onlangs, by sy gradeplegtigheid, as die top student in siviele ingenieurswese aangewys!
Baie geluk Rikus! Dis voorwaar ‘n puik prestasie.