Menlo-spelers verruil die Menlo-streeptruie vir ‘n nuwe BLOU! Ons wens vir Rocco Myburgh, kaptein van 2024 se 1ste span en Divan Nel sterkte toe met met die nuwe uitdagings!
Divan en Rocco is opgeneem in die o. 19 Bloubul-groep en is reeds hard aan die werk. Geniet hierdie nuwe blou rugbyhoofstuk!