BELAGLIK LEKKER!
Oud-Parkie en skrywer, NADINE PETRICK (’94) is uniek en geen vreemdeling as dit by interessante stories kom nie. Ons het by Nadine ingeloer en haar uitgevra oor haar tyd hier op die Menlo-banke en waar sy haar vandag bevind.

Die skool het die afgelope Aprilvakansie hulle jaarlikse Menlo-netbaltoernooi aangebied waar meer as twintig skole […]
‘n Gimnasium met die fokus op beweging vir alle sportsoorte is ‘n sentrum van strewe. […]
Die Menlobond het hande nodig by ons tuis Wintersportdae.Ons sal graag met tuiswedstryde ‘n area […]
MENLO WEN INTERHOËR 2023! Baie geluk aan elke Parkie-atleet en toeskouer wat die hele dag die […]
Dit is altyd lekker om oud-Parkies by die skool te verwelkom. Baie dankie aan oud-Parkies, […]
2 WEKE SE PUBLISITEIT VIR SLEGS R300 Deel jou besigheid/onderneming met meer as 1000 Oud-Parkies en […]