OUD-PARKIE, OUD-SPRINGBOK
“Front row rugby” voer ‘n onderhoud met oud-Menloparker, Jacques Olivier. Klik gerus op die skakel […]
“Front row rugby” voer ‘n onderhoud met oud-Menloparker, Jacques Olivier. Klik gerus op die skakel […]
100 VIR HEINRICHDit was ‘n goeie dag op kantoor vir oud-Parkie, HEINRICH KLAASEN (’09), wat […]
Gisteraand was die skool se jaarlikse Wêreldkennisaand en daar was drie oud-Parkie spanne wat deelgeneem het.
9 September 2023.
Verdere inligting volg binnekort.
Registreer asseblief op die databasis sodat jy die inligting ontvang.
Oud-Parkie, dr. LAURIE DIPPENAAR, ontvang eredoktorsgraad.