100 VIR HEINRICH!
100 VIR HEINRICHDit was ‘n goeie dag op kantoor vir oud-Parkie, HEINRICH KLAASEN (’09), wat […]
100 VIR HEINRICHDit was ‘n goeie dag op kantoor vir oud-Parkie, HEINRICH KLAASEN (’09), wat […]
Gisteraand was die skool se jaarlikse Wêreldkennisaand en daar was drie oud-Parkie spanne wat deelgeneem het.
9 September 2023.
Verdere inligting volg binnekort.
Registreer asseblief op die databasis sodat jy die inligting ontvang.
Oud-Parkie, dr. LAURIE DIPPENAAR, ontvang eredoktorsgraad.
Oud-Parkie en skrywer, NADINE PETRICK (’94) is uniek en geen vreemdeling as dit by interessante stories kom nie. Ons het by Nadine ingeloer en haar uitgevra oor haar tyd hier op die Menlo-banke en waar sy haar vandag bevind.