Nuus
DOELGERIGTE OUD-PARKIE
Oud-Menloparkers sal ROLENE STREUTKER (’18) as ʼn raakvatter onder die doelpaal met ʼn oog soos […]
OUD-PARKIE BLINK UIT
OUD-PARKIE BLINK UIT Ons is trots op oud-Parkie, NATALIE HANEKOM (’19) met haar baanbrekerswerk op […]
HARTLIK WELKOM MNR. HARTMAN
Die Hoërskool Menlopark het op 3 April ons nuwe hoof, mnr. Kobus Hartman, op besondere […]
WELKOM AAN MENLO HOOF
WELKOM MNR. HARTMAN!Elke oud-Parkie wens Menlo se nuwe hoof, Mnr. Kobus Hartman, sy vrou Jonél […]
GELUK ME. KROMHOUT
PARKIE-GELUKWENSING Wat ‘n wonderlike gebaar! Voormalige Parkie-onnie, adjunkhoof van kultuur en later ook senior adjunkhoof van […]
ATLETIEK INTERHOËR 2024
BAIE GELUK PARKIES!Die afgelope Vrydag was dit die jaarlikse A-Bond Atletiek Interhoër op Pilditch. Wat […]
2024 REÜNIES
INWYDING VAN DIE MENLO-TARTANBAAN
Die Hoërskool Menlopark vier die amptelike inwyding van die skool se tartan-atletiekbaan met puik atletiek, […]
2023 OUD-PARKIES PRESTEER
Elke jaar wag elke matrikulant met afwagting op die uitslae van die jaarlikse matriekeksamens. Verlede […]
MENLO SE NUWE BLITSBLOU TARTANBAAN
Dit is ‘n ongelooflike vreugde om te kan deel wees van ‘n stukkie Menlo atletiekgeskiedenis. […]
ATLETIEKINTERHUIS
OUD-PARKIE ONDERSTEUNING Dit was soos oudergwoonte Interhuis Vrydagaand! Die Atheners, Trojane, Milete en Spartane het […]
STERKTE MATRIEKS
ONS WENS ONS MATRIEKS STERKTE TOE Elke Gr. 8 (St. 6) onthou sy matrieks… Dis ‘n […]
MENLO-AMFI WORD INGEWY
16 Augustus 2023 – Dit was ‘n spesiale oggend by Die Hoërskool Menlopark.Die splinternuwe amfiteater […]
AKADEMIESE TOP 10 FUNKSIE
Dit was ‘n groot voorreg om oud-Parkie, PROF. JANNIE ROSSOUW (Klas van ’73) en sy […]
OU TRADISIE LEEF VOORT
Meeste van ons het miskien nog ons wit matriekhemp in ‘n boks iewers veilig weggebêre… […]
OUD-PARKIE KUIERBRAAI
Daar bestaan al ‘n geruime tyd ‘n behoefte aan ‘n geleentheid waar ons oud-Parkies informeel […]
