Nuus
2024 REÜNIES
INWYDING VAN DIE MENLO-TARTANBAAN
Die Hoërskool Menlopark vier die amptelike inwyding van die skool se tartan-atletiekbaan met puik atletiek, […]
2023 OUD-PARKIES PRESTEER
Elke jaar wag elke matrikulant met afwagting op die uitslae van die jaarlikse matriekeksamens. Verlede […]
MENLO SE NUWE BLITSBLOU TARTANBAAN
Dit is ‘n ongelooflike vreugde om te kan deel wees van ‘n stukkie Menlo atletiekgeskiedenis. […]
ATLETIEKINTERHUIS
OUD-PARKIE ONDERSTEUNING Dit was soos oudergwoonte Interhuis Vrydagaand! Die Atheners, Trojane, Milete en Spartane het […]
STERKTE MATRIEKS
ONS WENS ONS MATRIEKS STERKTE TOE Elke Gr. 8 (St. 6) onthou sy matrieks… Dis ‘n […]
MENLO-AMFI WORD INGEWY
16 Augustus 2023 – Dit was ‘n spesiale oggend by Die Hoërskool Menlopark.Die splinternuwe amfiteater […]
AKADEMIESE TOP 10 FUNKSIE
Dit was ‘n groot voorreg om oud-Parkie, PROF. JANNIE ROSSOUW (Klas van ’73) en sy […]
OU TRADISIE LEEF VOORT
Meeste van ons het miskien nog ons wit matriekhemp in ‘n boks iewers veilig weggebêre… […]
OUD-PARKIE KUIERBRAAI
Daar bestaan al ‘n geruime tyd ‘n behoefte aan ‘n geleentheid waar ons oud-Parkies informeel […]
OUD-PARKIE RYERS DEK DIE AGTERHOEDE
Gister het die skool hulle eerste Menlo-Interskole fietsrywedren tussen Die Hoërskool Menlopark, Hoërskool Waterkloof en […]
MENLO MUURBAL
Dit was ‘n groot voorreg om Maandag oud-Parkie, JEAN-PIERRE BRITS (’09), by die opening te […]
60-JAAR REÜNIENAWEEK
Wat kry mens as jy 230 oud-Parkies, fantastiese musiek en ‘n smullekker feesmaal bymekaarsit? ‘n […]
WHEN THE ROOTS ARE DEEP…
“WHEN THE ROOTS ARE DEEP…there is no need to fear the wind.”Menige persone het reeds […]
STUKKIE MENLO GESKIEDENIS
MENLO IS MEER AS NET ‘N SKOOL ‘n Pragtige aanhef tot die dag, geskryf en voorgehou […]
